text/microsoft-resx 2.0 System.Resources.ResXResourceReader, System.Windows.Forms, Version=4.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=b77a5c561934e089 System.Resources.ResXResourceWriter, System.Windows.Forms, Version=4.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=b77a5c561934e089 Oor Voeg toe Add/create a new entity (verb). Voeg vouer toe Voeg item toe The title for the add item page. ’n Fout het voorgekom. Alert title when something goes wrong. Terug Navigate back to the previous screen. Bitwarden App name. Shouldn't ever change. Kanselleer Cancel an operation. Kopieer Copy some value to your clipboard. Kopieer wagwoord The button text that allows a user to copy the login's password to their clipboard. Kopieer gebruikersnaam The button text that allows a user to copy the login's username to their clipboard. Met dank aan Title for page that we use to give credit to resources that we use. Skrap Delete an entity (verb). Skrap tans… Message shown when interacting with the server Wil u dit regtig skrap? Dit kan nie ontdaan word nie. Confirmation alert message when deleteing something. Wysig Wysig vouer E-pos Short label for an email address. E-posadres Full label for a email address. Stuur ’n e-pos Stuur ’n e-pos om hulp te kry of om terugvoer te gee. Voer u PIN-kode in. Gunstelinge Title for your favorite items in the vault. Rapporteer ’n fout Open ’n probleem op ons GitHub-bewaarplek. Gebruik u vingerafdruk om te bevestig. Vouer Label for a folder. Nuwe vouer geskep. Vouer geskrap. Geen vouer Items that have no folder specified go in this special "catch-all" folder. Vouers Vouer bygewerk. Gaan na webwerf The button text that allows user to launch the website to their web browser. Hulp en terugvoer Versteek Hide a secret value that is currently shown (password). Koppel asb. aan die internet voor u voortgaan. Description message for the alert when internet connection is required to continue. Internetverbinding word vereis Title for the alert when internet connection is required to continue. Ongeldige hoofwagwoord. Probeer weer. Ongeldige PIN. Probeer weer. Lanseer The button text that allows user to launch the website to their web browser. Teken aan The login button text (verb). Aantekening Title for login page. (noun) Teken uit The log out button text (verb). Is u seker u wil uitteken? Verwyder rekening Is u seker u wil hierdie rekening verwyder? Rekening reeds toegevoeg Wil u nou daarheen wissel? Hoofwagwoord Label for a master password. Nog Text to define that there are more options things to see. My kluis The title for the vault page. Waarmerker Authenticator TOTP feature Naam Label for an entity name. Nee Notas Label for notes. Goed Acknowledgement. Wagwoord Label for a password. Bewaar Button text for a save operation (verb). Skuif Bewaar tans… Message shown when interacting with the server Instellings The title for the settings page. Toon Reveal a hidden value (password). Item is geskrap. Confirmation message after successfully deleting a login. Dien in Sinchroniseer The title for the sync page. Dankie Nutsmiddels The title for the tools page. URI Label for a uri/url. Gebruik vingerafdruk vir ontgrendeling Gebruikersnaam Label for a username. Die {0} veld word vereis. Validation message for when a form field is left blank and is required to be entered. {0} is gekopieer. Confirmation message after successfully copying a value to the clipboard. Bevestig vingerafdruk Bevestig hoofwagwoord Bevestig PIN Weergawe Bekyk Besoek ons webwerf Besoek ons webwerf vir hulp, nuus, om ’n e-pos aan ons te stuur en/of om meer te leer oor die gebruik van Bitwarden. Webwerf Label for a website. Ja Rekening U nuwe rekening is geskep! U kan nou aanteken. Voeg ’n item toe Toepuitbreiding Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge oor toeps en die web heen outomaties in te vul. Outovuldiens Vermy dubbelsinnige karakters Bitwarden toepuitbreiding Die eenvoudigste manier om nuwe aantekeninge tot u kluis toe te voeg is vanuit die Bitwarden-toepuitbreiding. Leer meer oor die gebruik van die Bitwarden-toepuitbreiding in “Instellings”. Gebruik Bitwarden in Safari en ander toeps om u aantekeninge outomaties in te vul. Bitwarden Outovuldiens Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge outomaties in te vul. Verander e-pos U kan u e-posadres op die bitwarden.com-webkluis verander. Wil u die webwerf nou besoek? Verander hoofwagwoord U kan u hoofwagwoord op die bitwarden.com-webkluis verander. Wil u die webwerf nou besoek? Sluit Gaan voort Skep rekening Skep tans rekening… Message shown when interacting with the server Wysig item Aktiveer outomatiese sinchronisering Voer u rekening-e-posadres in om u hoofwagwoordwenk te kry. Heraktiveer toepuitbreiding Amper klaar! Aktiveer toepuitbreiding In Safari vind u Bitwarden onder die Deel-piktogram (wenk: rol na regs op die onderste ry van het kieslys). Safari is the name of apple's web browser Kry kitstoegang tot u wagwoorde! U is gereed om aan te teken! U aantekeninge is nou maklik bereikbaar vanuit Safari, Chrome en ander ondersteunde toeps. In Safari en Chrome vind u Bitwarden onder die Deel-piktogram (wenk: rol na regs op die onderste ry van het kieslys). Tik op die Bitwarden-ikoon in die kieslys om die uitbreiding te lanseer. D.m.v. die “meer”-piktogram op die onderste ry van die kieslys kan u Bitwarden in Safari en ander toeps aktiveer. Gunsteling Vingerafdruk Genereer wagwoord Kry u hoofwagwoordwenk Voer items in U kan items in grootmaat vanuit die bitwarden.com-webkluis invoer. Wil u nou na die webwerf gaan? Voer items vinnig in grootmaat in van ander wagwoordbestuurtoeps. Laaste sinchronisering: Lengte Vergrendel 15 minute 1 uur 1 minuut 4 uur Onmiddellik Kluis-uittel Kluis-uittelaksie Deur uit te teken word alle toegang tot u kluis verwyder en word waarmerking na die uitteltydperk vereis. Is u seker u wil hierdie instelling gebruik? Teken tans aan… Message shown when interacting with the server Teken aan of skep ’n nuwe rekening vir toegang tot u beveiligde kluis. Bestuur Wagwoordbevestiging is verkeerd. Die hoofwagwoord is die wagwoord wat u gebruik vir toegang tot die kluis. Dit is baie belangrik dat u dit onthou. Dit kan op geen manier teruggevind word indien u dit vergeet nie. Hoofwagwoordwenk (opsioneel) ’n Hoofwagwoordwenk kan u help om u wagwoord te onthou indien u dit sou vergeet. Die hoofwagwoord moet ten minste {0} karakters lank wees. Min. aantal syfers Minimum numeric characters for password generator settings Min. aantal spesiaal Minimum special characters for password generator settings Nog instellings U moet op die hoof-Bitwarden-toep aanteken alvorens u die uitbreiding kan gebruik. Nooit Nuwe item geskep. Daar is geen gunstelinge in u kluis nie. Daar is geen items in u kluis nie. Daar is geen items in u kluis vir hierdie webwerf/toep nie. Tik om een toe te voeg. Hierdie aantekening bevat geen gebruikersnaam of wagwoord nie. Goed, het dit! Confirmation, like "Ok, I understand it" Opsieverstekke is vanaf die Bitwarden-toep se wagwoordgenereerder instelbaar. Opsies Ander Wagwoord gegenereer. Wagwoordgenereerder Wagwoordwenk Ons het ’n e-pos gestuur met u hoofwagwoordwenk. Is u seker u wil oor die huidige wagwoord skryf? Bitwarden hou u kluis outomaties gesinchroniseer d.m.v. stootkennisgewings. Kies “Laat toe” wanneer gevra word om stootkennisgewings te aktiveer, vir die beste moontlike ervaring. Push notifications for apple products Gradeer die toep Help ons asb. met ’n gunstige resensie! Hergenereer wagwoord Tik weer hoofwagwoord in Deursoek kluis Sekuriteit Kies Stel PIN in Voer ’n 4-syfer PIN-kode in om die toep mee te ontgrendel. Iteminligting Item bygewerk. Word ingedien… Message shown when interacting with the server Sinkroniseer... Message shown when interacting with the server Klaar gesinchroniseer. Sinkronisasie het misluk. Sichroniseer kluis nou Touch ID What Apple calls their fingerprint reader. Tweestapaantekening Tweestapsaantekening maak u rekening veiliger deur u aantekenpoging te bevestig met ’n ander toestel soos ’n beveiligingsleutel, waarmerktoep, SMS, telefoonoproep of e-pos. U kan tweestapsaantekening in die webkluis op bitwarden.com aktiveer. Wil u die webwerf nou besoek? Ontgrendel met {0} Ontgrendel met PIN-kode Validering Message shown when interacting with the server Bevestigingskode Bekyk Item Bitwarden-webkluis Het u u waarmerktoep verloor? Items Screen title Uitbreiding geaktiveer! Ikone Vertalings Items vir {0} This is used for the autofill service. ex. "Logins for twitter.com" Daar is geen items in u kluis vir {0} nie. This is used for the autofill service. ex. "There are no items in your vault for twitter.com". Wanneer u ’n toevoerveld kies en ’n Bitwarden-outovuloorleg sien, kan u daarop tik om die outovuldiens te lanseer. Tik hierdie kennisgewing om ’n item vanuit u kluis outomaties in te vul. Open toeganklikheidsinstellings 1. Kies “Bitwarden” onder die Dienste-kop in Android se toeganklikheidsinstellings. 2. Wissel die skakelaar en kies Goed om te aanvaar. Gedeaktiveer Geaktiveer Af Aan Status Die eenvoudigste manier om nuwe aantekeninge tot u kluis toe te voeg is vanuit die Bitwarden-outovuldiens. Leer meer oor die gebruik van die Bitwarden-outovuldiens in “Instellings”. Outovul Wil u hierdie item outovul of bekyk? Is u sekeru wil hierdie item outovul? Dit is nie ’n volledige ooreenstemming met “{0}” nie. Ooreenkomstige items Moontlik ooreenkomstige items Soek U soek na ’n outovulitem vir “{0}”. Meer oor organisasies Kan nie die toep “{0}” open nie. Message shown when trying to launch an app that does not exist on the user's device. Waarmerktoep For 2FA Voer die 6-syferbevestigingskode van u waarmerktoep in. For 2FA Voer die 6-syferbevestigingskode in wat aan {0} gestuur is. For 2FA Aantekening onbeskikbaar For 2FA whenever there are no available providers on this device. Hierdie rekening het tweestapsaantekening geaktiveer, maar die toestel ondersteun geen van die gekonfigureerde aanbieders nie. Gebruik ’n ondersteunde toestel en/of voeg aanbieders toe wat beter ondersteuning bied vir meerdere toestelle (soos ’n waarmerktoep). Terugstelkode For 2FA Onthou my Remember my two-step login Stuur weer e-pos met bevestigingskode For 2FA Opsies vir tweestapaantekening Gebruik ’n ander tweestapaantekenmetode Kon nie die e-pos vir bevestiging stuur nie. Probeer weer. For 2FA E-pos met bevesting is verstuur. For 2FA Hou u YubiKey NEO teen u toestel se rugkant of plaas u YubiKey in u toestel se USB-poort om voort te gaan, en raak dan aan hierdie knop. YubiKey-beveiligingsleutel "YubiKey" is the product name and should not be translated. Voeg nuwe aanhegsel toe Aanhegsels Kan nie lêer aflaai nie. U toestel kan nie hierdie tipe lêer open nie. Laai tans af… Message shown when downloading a file Hierdie aanhegsel is {0} groot. Is u seker u wil dit op u toestel aflaai? The placeholder will show the file size of the attachment. Ex "25 MB" Waarmerkkode (TOTP) Bevestigingskode (TOTP) Totp code label Waarmerksleutel toegevoeg. Kan nie waarmerksleutel lees nie. Rig u kamera op die QR-kode. Skandering gebeur outomaties. Skandeer QR-kode Kamera Foto’s Kopieer TOTP Indien ’n aantekening ’n waarmerksleutel het, kopieer die TOTP-bevestigingskope na u knipbord wanneer u die aantekening outo-invul. Kopieer TOTP outomaties ’n Premie-lidmaatskap is nodig om hierdie funksie te gebruik. Aanhegsel toegevoeg Aanhegsel geskrap Kies lêer Lêer Geen lêer gekies Daar is geen aanhegsels. Lêerbron Funksie Onbeskikbaar Maksimumlêergrootte is 100 MB. U kan nie hierdie funksie gebruik tot u u enkripsiesleutel bygewerk het nie. Leer meer API-bedienerbronadres Pasgemaakte omgewing Vir gevorderde gebruikers. U kan die basisbronadres van elke diens onafhanklik instel. Die omgewingbronadresse is bewaar. {0} is nie korrek geformatteer nie. Validation error when something is not formatted correctly, such as a URL or email address. Identiteitbedienerbronadres "Identity" refers to an identity server. See more context here https://en.wikipedia.org/wiki/Identity_management Selfgehuisveste omgewing Spesifiseer die basisbronadres van u selfgehuisveste Bitwarden-installasie. Bedienerbronadres Webkluisbedienerbronadres Tik hierdie kennisgewing om items vanuit u kluis te bekyk. Pasgemaakte velde Kopieer nommer Kopieer sekureiteitskode Nommer Sekuriteitskode Kaart Identiteit Aantekening Beveiligde Nota Adres 1 Adres 2 Adres 3 April Augustus Handelsmerk Kaarthouernaam Stad / Dorp Maatskappy Land Desember Dr. Vervalmaand Vervaljaar Februarie Voornaam Januarie Julie Junie Van Volle naam Lisensienommer Maart Mei Middelnaam Mnr. Mev. Mej. Mx November Oktober Paspoortnommer Telefoon September Identiteitsnommer Staat / Provinsie Titel Poskode Adres Vervaldatum Toon webwerfikone Toon ’n herkenbare prent langs elke aantekening. Ikoonbedienerbronadres Outovul met Bitwarden Kluis is vergrendel Gaan na my kluis Versamelings Daar is geen items in hierdie versameling. Daar is geen items in hierdie vouer. Daar is geen items in die asblik. Outovul Toeganklikheidsdiens Die Bitwarden-outovuldiens gebruik die Android-outovulraamwerk om te help met die invul van aantekeninge, kredietkaarte en identiteitsinligting in ander toeps op u toestel. Gebruik Bitwarden se outovuldiens om aantekeninge, kredietkaarte en identiteitsinligting in ander toeps in te vul. Open outovulinstellings Face ID What Apple calls their facial recognition reader. Gebruik Face ID om te verifieer. Gebruik Face ID om te ontgrendel Bevestig Face ID Windows Hello Ons kon nie die Android-outovulinstellingkieslys outomaties vir u open nie. U kan na die outovulinstellingkieslys navigeer dur te gaan na Android Instellings > Stelsel > Tale en toevoer > Gevorderd > Outovuldiens. Pasgemaakte veldnaam Booleaans Versteek Gekoppel Teks Nuwe pasgemaakte veld Welke tipe aangepaste veld wil u toevoeg? Verwyder Nuwe URI URI {0} Label for a uri/url with position. i.e. URI 1, URI 2, etc Basisdomein Verstek Presies Gasheer A URL's host value. For example, the host of https://sub.domain.com:443 is 'sub.domain.com:443'. Gewone uitdrukking A programming term, also known as 'RegEx'. Begin met URI-ooreenkomsbespeuring Ooreenkomsbespeuring URI match detection for auto-fill. Ja, en bewaar Outovul en bewaar Organisasie An entity of multiple related people (ex. a team or business organization). Hou u Yubikey by die bokant van die toestel. Probeer weer Hou u YubiKey NEO teen die rugkant van die toestel om voort te gaan. Die toeganklikheidsdiens kan nuttig wees wanneer toeps nie die outovuldiens ondersteun nie. Wagwoord bygewerk ex. Date this password was updated Bygewerk ex. Date this item was updated Outovul geaktiveer! U moet op die hoof-Bitwarden-toep aanteken alvorens u Outovul kan gebruik. U aantekeninge is nou maklik bereikbaar vanaf u toetsbord terwyl op toeps en webwerwe aangeteken word. Ons beveel aan dat u enige ander Outovul-toeps in Instellings gedeaktiveer indien u nie van plan is om dit te gebruik nie. Open u kluis regstreeks vanaf u toetsbord om wagwoorde vinnig te outovul. Volg hierdie instruksies om wagwoordoutovul op u toestel te aktiveer: 1. Gaan na iOS se “Instellings”-toep 2. Tik op “Wagwoorde & Rekeninge” 3. Tik “Outovul wagwoorde” 4. Aktiveer Outovul 5. Kies “Bitwarden” Wagwoord-outovul Die eenvoudigste manier om nuwe aantekeninge tot u kluis toe te voeg is deur gebruik te maak van die Bitwarden wagwoordoutovuluitbreiding. Leer meer oor die gebruik van die Bitwarden wagwoordoutovuluitbreiding in “Instellings”. Ongeldige e-posadres. Kaarte Identiteite Aantekeninge Beveiligde notas Alle items URI’s Plural form of a URI Gaan tans wagwoord na… A loading message when doing an exposed password check. Gaan na of wagwoord blootgestel is. Hierdie wagwoord is {0} keer in databreuke blootgestel. U behoort dit te verander. Hierdie wagwoord is in geen bekende databreuke gevind nie. Dit behoort veilig vir gebruik te wees. Identiteitnaam Waarde Wagwoordgeskiedenis Tipes Geen wagwoorde om te lys nie. Daar is geen items om te lys nie. Deursoek versameling Deursoek lêer-Sends Deursoek teks-Sends Soek {0} ex: Search Logins Tipe Skuif af Skuif op Diverse Eienaarskap Wie besit hierdie item? Daar is geen versamelings om te lys nie. {0} geskuif na {1}. ex: Item moved to Organization. Item is gedeel. U moet ten minste een versameling kies. Deel Deel Item Skuif na organisasie Geen organisasies om te lys nie. Kies ’n organisasie waarheen u hierdie item wil skuif. Deur te skuif kry die organisasie die einaarskap van die item. U is dan nie meer die direkte eienaar van die item wanneer dit geskuif is nie. Aantal woorde Wagfrase Woordskeier Wis To clear something out. example: To clear browser history. Genereerder Short for "Password Generator" Daar is geen vouers om te lys nie. Vingerafdrukfrase A 'fingerprint phrase' is a unique word phrase (similar to a passphrase) that a user can use to authenticate their public key with another user, for the purposes of sharing. U rekening se vingerafdrukfrase A 'fingerprint phrase' is a unique word phrase (similar to a passphrase) that a user can use to authenticate their public key with another user, for the purposes of sharing. Met ’n organisasierekening kan u u Bitwarden-kluisitems met ander deel. Wil u na bitwarden.com se webwerf gaan om meer hieroor te leer? Stuur kluis uit Vergrendel nou PIN Ontgrendel Ontgrendel kluis 30 minute Stel u PIN-kode in om Bitwarden te ontgrendel. U PIN-kode word heringestel indien u ooit volledig by die toep uitteken. Op {0} aangeteken as {1}. ex: Logged in as user@example.com on bitwarden.com. U kluis is vergrendel. Verifieer u hoofwagwoord om voort te gaan. U kluis is vergrendel. Verifieer u PIN-kode om voort te gaan. U kluis is vergrendel. Bevestig u identiteit om voort te gaan. Donker A dark color Lig A light color 5 minute 10 sekondes 30 sekondes 20 sekondes 2 minute Wis Knipbord Clipboard is the operating system thing where you copy/paste data to on your device. Wis gekopieerde waardes outomaties vanuit u knipbord. Clipboard is the operating system thing where you copy/paste data to on your device. Verstek URI-ooreenkomsbespeuring Default URI match detection for auto-fill. Kies die verstek manier waarop URI-ooreenkomsbespeuring vir aantekeninge hanteer word wanneer aksies soos outovul uitgevoer word. Tema Color theme Verander die toepassing se kleurtema. Verstek (Stelsel) Verstekdonkertema Kies welke donkertema om te gebruik as stelseltema wanneer u toestel se donkertema geaktiveer is. Kopieer notas Verlaat Is u seker u wil Bitwarden verlaat? Wil u vereis dat met die hoofwagwoord ontgrendel word wanneer die toep geherlanseer is? Swart The color black Nord 'Nord' is the name of a specific color scheme. It should not be translated. 'Solarized' Donker 'Solarized Dark' is the name of a specific color scheme. It should not be translated. Versperde URI’s vir outovul Outovul sal nie vir versperde URI’s gebied word nie. Skei meerdere URI’s met ’n komma. Byvoorbeeld: “https://twitter.com, androidapp://com.twitter.android”. Vra om aantekening toe te voeg Vra om ’n item toe te voeg indien een nie in u kluis gevind word nie. Nadat toep herbegin is Outovul vereenvoudig veilige toegang tot u Bitwarden-kluis vanuit ander webwerwe en toeps. Dit kom voor of u nog nie ’n outovuldiens vir Bitwarden geaktiveer het nie. Aktiveer outovul vir Bitwarden in die “Instellings”. U temaveranderinge word toegepas wanneer die toep herbegin word. Maak Beginhoofletters ex. Uppercase the first character of a word. Voeg syfer toe Laai af Gedeel Tokkel sigbaarheid U aantekensessie het verstryk. Biometriese waarmerking Biometrie Gebruik biometrie vir ontgrendeling Bitwarden kort aandag - Sien “Outovul toeganklikheidsdienste” in Bitwarden Instellings 3. Op die Android-toepinstellingskerm vir Bitwarden, gaan na die “Gee weer oor ander toeps”-opsie (onder gevorderd) en tokkel die skakelaar om dit te aktiveer. Toestemmings Open oorlegtoestemminginstellings 3. Op die Android-toepinstellingskerm vir Bitwarden, kies die “Gee weer oor ander toeps”-opsie (onder “gevorderd”) en tokkel die skakelaar om oorleg toe te laat. Geweier Toegestaan Lêerformaat Voer u hoofwagwoord in om u kluisdata uit te stuur. Stuur ’n bevestigingskode na u e-pos Kode verstuur! Bevestig u identiteit om voort te gaan. Hierdie uitstuur bevat u kluisdata in ’n ongeënkripteerde formaat. U behoort dit nie oor onbeveiligde kanale (soos e-pos) te bewaar of verstuur nie. Skrap dit sodra u dit klaar gebruik het. Hierdie uitstuur vergrendel u data met u rekening se enkripsiesleutel. Indien u ooit u rekening se enkripsiesleitel wil verander moet u dit weer uitstuur aangesien u dan nie hierdie uitstuurlêer sal kan dekripteer nie. Rekeningenkripsiesleutels is uniek tot elke Bitwarden-gebruikersrekening, daarom kan u nie ’n geënkripteerde uitstuur in ’n ander rekening invoer nie. Bevestig kluisuitstuur Title for the alert to confirm vault exports. Waarskuwing Daar was ’n probleem met die uitstuur van u kluis. Indien die probeem voortduur moet u vanuit die webkluis uitstuur. Kluis suksesvol uitgestuur Kloon Clone an entity (verb). Een of meer organisasiebeleide beïnvloed u genereerderinstellings Open Button text for an open operation (verb). Daar was ’n probleem met die bewaar van hierdie aanhegsel. Indien die probeem voortduur moet u vanuit die webkluis bewaar. Aanhegsel suksesvol bewaar Aktiveer asb. “Outovultoeganklikheidsdiens” in Bitwarden-instellings om die outovulteël te gebruik. Geen wagwoordvelde bespeur Stuur na die asblik… Message shown when interacting with the server Item is na asblik verstuur. Confirmation message after successfully soft-deleting a login Stel terug Restores an entity (verb). Stel tans terug… Message shown when interacting with the server Item is teruggestel. Confirmation message after successfully restoring a soft-deleted item Asblik (noun) Location of deleted items which have not yet been permanently deleted Deursoek Asblik (action prompt) Label for the search text field when viewing the trash folder Wil u dit regtig permanent skrap? Dit kan nie ontdaan word nie. Confirmation alert message when permanently deleteing a cipher. Wil u regtig hierdie item terugstel? Confirmation alert message when restoring a soft-deleted cipher. Wil u dit regtig na die asblik stuur? Confirmation alert message when soft-deleting a cipher. Biometriese ontgrendeling vir hierdie rekening is gedeaktiveer hangende bevestiging van hoofwagwoord. Outovul-biometriese ontgrendeline vir hierdie rekening is gedeaktiveer hangende bevestiging van hoofwagwoord. Aktiveer sinchronisering by verfrissing Sinchroniseer kluis met aftreekgebaar. Onderneming-enkelaanteken Teken vinnig aan d.m.v. u organisasie se enkelaantekenportaal (SSO). Voer u organisasie se identifiseerder in om te begin. Organisasie-identifiseerder Kan nie tans met SSO aanteken nie Stel Hoofwagwoord Om aantekening met SSO te voltooi moet u ’n hoofwagwoord instel vir toegang tot en beskerming van u kluis. Een of meer organisasiebeleide stel die volgende eise aan u hoofwagwoord: Minimum ingewikkeldheidstelling van {0} Minimum lengte van {0} Bevat een of meer hoofletterkarakters Bevat een of meer kleinletterkarakters Bevat een of meer syfers Bevat een of meer van die volgende spesiale karakters: {0} Ongeldige wagwoord Wagwoord voldoen nie aan organisasievereistes nie. Gaan die beleidsinligting na en probeer weer. Laai tans Deur hierdie skuifknop te aktiveer stem u in tot die volgende: Gebruiksvoorwaardes en privaatheidsbeleid is nie erken nie. Gebruiksvoorwaardes Privaatheidsbeleid Bitwarden kort aandag - Aktiveer “Bo-op” in “Outovuldienste” in Bitwarden Instellings Outovuldienste Gebruik inlyn outovul Gebruik inlyn outovul indien u gekose IME (toetsbord) dit ondersteun. Indien u konfigurasie nie ondersteun word nie (of die opsie is gedeaktiveer), sal die verstekoutovuloorleg gebruik word. Gebruik toeganklikheid Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge oor toeps en die web heen in te vul. Wanneer dit geaktiveer is sal ’n opwipvenster aandui wanneer aantekenvelde gekies word. Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge oor toeps en die web heen in te vul. (Vereis dat Bo-op ook geaktiveer is) Gebruik die Bitwarden Toeganklikheidsdiens om die Outovul-kitsaksieteël te gebruik en/of ’n opwipvenster met Bo-op (indien geaktiveer) te toon. Word vereis om die Outovul-kitsaksieteël te gebruik of om die Outovuldiens aan te vul deur Bo-op (indien geaktiveer) te gebruik. Gebruik Bo-op Indien dit geaktiveer is kan die Bitwarden Toeganklikheidsdiens ’n opwipvenster toon wanneer aantekenvelde gekies word. Indien geaktiveer sal die Bitwarden Toeganklikheidsdiens ’n opwipvenster toon wanneer aantekenvelde gekies word om te help met outovul van aantekeninge. Indien geaktiveer sal toeganklikheid ’n opwipvenster toon om die Outovuldiens aan te vul vir ouer toeps wat nie die Android Outovulraamwerk steun nie. Weens ’n ondernemingsbeleid mag u geen wagwoorde in u persoonlike kluis bewaar nie. Verander die eienaarskap na ’n organisasie en kies uit ’n van die beskikbare versamelings. ’n Organisasiebeleid beïnvloed u eienaarskapopsies. Send 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Alle Sends 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Sends 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. ’n Vriendelike naam om hierdie Send te beskryf. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Teks Teks Die teks wat u wil verstuur. Versteek die teks be verstek wanneer die Send gebruik word 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Lêer Die lêer wat u wil verstuur. Lêertipe is gekies. Lêertipe is nie gekies nie, tik om te kies. Tekstipe is gekies. Tekstipe is nie gekies nie, tik om te kies. Skrapdatum Skraptyd Die Send sal outomaties op die aangewese datum en tyd geskrap word. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Word geskrap Vervaldatum Vervaldatum Indien ingestel sal toegang tot hierdie Send op die aangewese datum en tyd verstryk. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Verstreke Maksimum toegangsaantal Indien ingestel het gebruikers ne meer toegang tot hierdie Send sodra die maksimum aantal toegang bereik is. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Maks toegangsaantal bereik Huidige toegangsaantal Nuwe wagwoord Vereis opsioneel ’n wagwoord vir gebruikers om toegang tot hierdie Send te verkry. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Verwyder wagwoord Is u seker u wil die wagwoord verwyder? Verwyder tans wagwoord Wagwoord is verwyder. Privaat notas oor hierdie Send. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Deaktiveer hierdie Send sodat niemand toegang daartoe het nie. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Daar is geen Sends in u rekening nie. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Voeg ’n Send toe 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Kopieer skakel Deel skakel Send-skakel 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Deursoek Sends 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Wysig Send 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Voeg Send toe 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Is u seker u wil hierdie Send skrap? 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Send is geskrap. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Send bygewerk. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Nuwe send geskep. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. 1 dag 2 dae 3 dae 7 dae 30 dae Pasgemaak Deel hierdie Send wanneer dit bewaar word. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. A.g.v. ’n ondernemingsbeleid kan u slegs ’n bestaande Send skrap. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Oor Send 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Versteek my e-posadres vir ontvangers. Een of meer organisasiebeleide beïnvloed u Send-opsies. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Met gratis rekeninge kan u slegs teks deel. ’n Premie-lidmaatskap word vereis om lêers met Send te gebruik. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. U moet u e-pos bevestig om lêers met Send te kan gebruik. U kan u e-pos in die webkluis bevestig. 'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated. Vra weer vir hoofwagwoord Hoofwagwoordbevestiging Hierdie aksie is beskerm. Voer u hoofwagwoord in om u identiteit te bevestig om voort te gaan. Captcha vereis Captcha het misluk. Probeer weer. Hoofwagwoord bygewerk Werk hoofwagwoord by U hoofwagwoord is onlangs deur ’n administrateur in u organisasie verander. Om toegang tot u kluis te verkry moet u u hoofwagwoord nóú bywerk. Deur voort te gaan word u uit u huidige sessie geteken, waarna u weer sal moet aanteken. Aktiewe sessies op ander toestelle kan vir tot ’n uur steeds aktief bly. Wagwoord word bygewerk Kan nie tans u wagwoord bywerk nie Verwyder hoofwagwoord {0} gebruik SSO met klantbestuurde enkripsie. Deur voort te gaan word u hoofwagwoord van u rekening verwyder en word SSO vereis om aan te teken. Indien u nie u hoofwagwoord wil verwyder nie, kan u hierdie organisasie verlaat. Verlaat organisasie Verlaat {0}? FIDO2 WebAuthn Om voort te gaan moet u FIDO2 WebAuthn-geaktiveerde sekerheidsleutel gereed wees, volg dan die instruksies nadat u op ‘Waarmerk Webauthn’ op die volgende skerm geklik het. Waarmerking m.b.v. FIDO2 WebAuthn, u kan waarmerk m.b.v. ’n eksterne sekerheidsleutel. Waarmerk WebAuthn Terug na die toep Maak seker u verstekwebblaaier ondersteun WebAuthn en probeer weer. Hierdie organisasie het ’n ondernemingsbeleid wat u outomaties inskryf in die terugstel van u wagwoord. Inskrywing stel organisasiebeheerders in staat om u hoofwagwoord te wysig. U organisasiebeleide beïnvloed u kluisuitelling. Maksimum toegelate kluisuittelling is {0} uur en {1} minuut(e). Jou organisasie se beleid affekteer jou kluis-uittel tyd. Maksimum toelaatbare kluis-uittel tyd is {0} uur(ure) en {1} minuut(minute). Jou kluis-uittel aksie is gestel na {2}. Jou organisasie se beleid het jou kluis-uittel aksie na {0} verander. U kluisuittelling oorskry die beperkinge wat deur u organisasie daargestel is. Een of meer organisasiebeleide verhoed u om u persoonlike kluis uit te stuur. Voeg rekening toe Ontgrendel Vergrendel Uitgeteken Oorgeskakel na volgende beskikbare rekening Rekening is vergrendel Rekening suksesvol uitgeteken Rekening suksesvol verwyder Skrap rekening Die skrap van u rekening is permanent U rekening en alle bybehorende data sal geskrap en onherwinbaar word. Is u seker u wil voortgaan? U rekening word geskrap U rekening is permanent geskrap Ongeldige bevestigingskode. Versoek eenmalige wagwoord Verstuur kode Verstuur Kopieer Send-skakel by bewaar Verstuur tans kode Bevestiging Stuur kode weer ’n Bevestigingskakel is na u e-pos gestuur ’n fout het voorgekom toe ’n bevestigingskakel na u e-pos gestuur is. Probeer asb. weer Voer die bevestigingskakel wat na u e-pos gestuur is, in Dien uitbomverslae in Help Bitwarden om toepstabiliteit te verbeter deur uitbomverslae in te dien. Opsies is uitgevou, tik om in te vou. Opsies is ingevou, tik om uit te vou. Hoofletters (A tot Z) Kleinletters (A tot Z) Syfers (0 tot 9) Spesiale karakters (!@#$%^&*) Tik om terug te gaan Wagwoord is sigbaar, tik om te verberg. Wagwoord is nie sigbaar, tik om te toon. Filter items per kluis Alle kluise Kluise Kluis: {0} Alle TOTP Bevestigingskodes Premie-intekening word vereis Kan nie waarmerksleutel toevoeg nie? Skandeer QR-kode Kan nie QR-kode skandeer nie? Waarmerksleutel Voer sleutel handmatig in Voeg TOTP toe Stel TOTP op Sodra u die sleutel reg ingevoer het, kies u Voeg TOTP toe om die sleutel veilig te bewaar Deur u vergrendelopsies na “Nooit” te stel, is u kluis beskikbaar aan enigeen met toegang tot u toestel. Indien u hierdie opsie gebruik moet u seker maak dat u u toestel voldoende beskerm. Een of meer ingevoerde bronadresse is ongeldig. Hersien dit asb. en probeer weer bewaar. Ons kon nie u versoek verwerk nie. Probeer asb. weer of kontak ons. Laat skermopname toe Is u seker u wil skermopname aktiveer? Aantekening versoek Probeer u aanteken? Aantekenversoek deir {0} op {1} Toesteltipe IP-adres Tyd Naby Bevestig aantekening Weier aantekening Sopas {0} minute gelede Aantekening bevestig Aantekening geweier Keur aantekenversoeke goed Gebruik hierdie toestel vir die goedkeur van aantekenversoeke van ander toestelle. Laat kennisgewings toe Ontvang stootkennisgewings vir nuwe aantekenversoeke Nee dankie Bevestig aantekeningspoging vir {0} Alle kennisgewings Wagwoordtipe Wat wil u genereer? Gebruikersnaamtipe E-posadres met plus Allesomvattende e-pos E-posalias vir aanstuur Lukrake woord E-pos (vereis) Domeinnaam (vereis) API-sleutel (vereis) Diens AnonAddy "AnonAddy" is the product name and should not be translated. Firefox Relay "Firefox Relay" is the product name and should not be translated. SimpleLogin "SimpleLogin" is the product name and should not be translated. DuckDuckGo "DuckDuckGo" is the product name and should not be translated. Fastmail "Fastmail" is the product name and should not be translated. API-toegangsteken Is u seker u wil oor die huidige gebruikersnaam skryf? Genereer gebruikersnaam E-postipe Webwerf (vereis) Onbekende {0} fout het voorgekom. Gebruik u e-posverskaffer se subadresvermoëns Gebruik u domein se opgestelde allesomvattende inmandjie. Genereer ’n e-posalias met ’n eksterne aanstuurdiens. Lukraak Koppel aan horlosie Toeganklikheidsdiensopenbaarmaking Bitwarden gebruik die Toeganklikheidsdiens om na aantekenvelde in toeps en webwerwe te soek en dan die geskikte veld-ID’s om ’n gebruikersnaam en wagwoord in te voer wanner ’n ooreenstemming vir die toep of webwerf gevind is. Ons bewaar geen van die inligting wat deur die diens gebied word nie en ons poog ook nie om enige op-skerm-elemente buiten teksinvoer van velde te beheer nie. Aanvaar Wys af Aantekenversoek het reeds verstryk. Teken Aan probeerslag van: {0} Wil u na die rekening omskakel? Nuut hier? Kry hoofwagwoord wenk Teken aan as {0} op {1} Nie jy nie? Teken aan met hoofwagwoord Teken Aan met 'n ander toestel Aanmelding begin 'n Kennisgewing was gestuur na u toestel. Asseblief maak seker jou kluis is oopgesluit en die vingerafdruk frase stem ooreen op die ander toestel. Stuur kennisgewing weer Is daar nog 'n opsie nodig? Wys alle aanmeldings opsies Hierdie versoek is nie langer gelding nie In afwagting vir aantekeningsversoeke Weier alle versoeke Is jy seker dat jy alle hangende aantekeningsversoeke wil weier? Versoeke geweier Geen hangende versoeke Laat die kamera versoek toe om die skandeerder te gebruik Taal Die taal is na {0} verander. Asseblief herbegin die toep om die veranderinge te sien Die taal verandering vereis 'n herbegin van die toep Verstek (Sisteem) Belangrik Jou hoofwagwoord kan nie geherstel word as jy dit vergeet het nie! {0} karakters minimum. Swak Hoofwagwoord Swak wagwoord geïdentifiseer. Gebruik 'n sterk wagwoord om jou rekening te beskerm. Is jy seker dat jy 'n swak wagwoord wil gebruik? Swak Goed Sterk Ondersoek bekende data lekkasies vir dié wagwoord Blootgestelde Hoofwagwoord Dié wagwoord was in data lekkasie gevind. Gebruik 'n unieke wagwoord om jou rekening te beskerm. Is jy seker dat jy 'n blootgestelde wagwoord wil gebruik? Swak en Blootgestelde Hoofwagwoord Swak wagwoord geïdentifiseer en in 'n data lekkasie gevind. Gebruik 'n sterk en unieke wagwoord om jou rekening te beskerm. Is jy seker dat jy hierdie wagwoord wil gebruik? Organisasie SSO identifiseerder vereis. Voeg die sleutel by 'n huidige of nuwe item Daar is geen items in jou kluis wat met "{0}" ooreenstem nie Soek vir 'n item of voeg 'n nuwe een by Daar is geen items wat met die soekterm ooreenstem nie VS EU Selghehuisves Datastreek Streek U hoofwagwoord voldoen nie aan een of meer van die organisasiebeleide nie. Om toegang tot die kluis te kry, moet u nou u hoofwagwoord bywerk. Deur voort te gaan sal u van u huidige sessie afgeteken word, en u sal weer moet aanteken. Aktiewe sessies op ander toestelle kan vir tot een uur aktief bly. Huidige hoofwagwoord